"
MORSJORSIE INFRASTRUKTUUR
  • 2 x Kantore
  • 1 x Badkamer
  • 1 x Kombuis
  • 1 x Speelkamer
  • 3 x Vertrekke vir 2-3 jaar groep, 1 met mat, 1 met teëls, 1 badkamer, eie sandput en klim-en-klouter geriewe, eie grasperk vir speel, eie badkamer. Toegekamp van res van skoolgronde
  • 1 x klaskamer vir 3-4 jariges, 2 x Stoorkamers vir goedere-graad RRR
  • 1 x klaskamer vir 4-5 jariges, Graad RR
  • 1 x klaskamer vir 5-6 jariges, eie stoor, Graad R
  • Groot sandput onder gras dak
  • Groot speelarea
  • 2 x Wendy huise vir stoorplek
  • Omhein
  • Geslote hek vir afhaal van kleuters
AFLAAI DOKUMENTE Die Reëls Registrasie vorms ~ ~ OOR MORSJORSIE
  1.  

    Die skool sal nie direk of indirek onbillik teen enigeen diskrimineer op gronde van gestremdheid of MIV status nie
  2. Morsjorsie Kleuterskool is gestig met 25 kinders in 1982 in Marikana, met 'n Christelike agtergrond. Ons het in 1987 Moonooi toe verhuis en het hier gefloreer tot vandag.

  3. Morsjorsie se misie is om gelukkige kinders te begelei on fisies, emosioneel, sosiaal en geestelik opgewasse te wees en die eise wat aan hulle gestel gaan word met die vrugte van die gees suiksesvol te kan hanteer. Morsjorsie is 'n skool met 'n christelike karakter wat volgens effektiewe reëls en beginsels bestuur word.

  4. Ons visie is om kinders christelik, gelukkig en emosioneel gesond groot te maak. Dit is uiters belangrik om goeie en oop verhoudings met alle personeel asook ouers te handhaaf wat sodoende kinders kan begelei na n lewe vol wonderlike uitdagings...