"

MISSIE

Morsjorsie se missie is om gelukkige kinders te begelei on fisies, emosioneel, sosiaal en geestelik opgewasse te wees en die eise wat aan hulle gestel gaan word met die vrugte van die gees suksesvol te kan hanteer.

VISIE

Morsjorsie is 'n skool met n christelike karakter wat volgens effektiewe reƫls en beginsels bestuur word. Ons visie is om kinders christelik, gelukkig en emosioneel gesond groot te maak. Dit is uiters belangrik om goeie en oop verhoudings met alle personeel asook ouers te handhaaf wat sodoende kinders kan begelei na n lewe vol wonderlike uitdagings...